Comments for Blog South Africa

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Vaalseun
Louisn,

Op dieselfde topic. Ek sien die moontlikheid is groot dat JW wel as direkteur aangestel kan word. Daar is net ‘n paar klein probleempies. SARU is te suinig en wil nie geld praat nie. JW en die president sit nie om dieselfde vuur nie. Verder is Zondagh jaloers. Zondagh reken daar is niks fout met die bokke se spel nie. Dis net ‘n paar klein foutjies …nou toe noe. Ek wonder of hy dalk die direkteur wou wees? Maar, ek kan verkeerd wees oor sy heftige reaksie op direkteurskap.

Ek dink dit gaan ge-ok word Vrydag. Maar ons sal beslis nie al Saterdag die verskil sien nie. Hoewel ek dink dit sal die bokke bietjie opbeur… en natuurlik vir ons ook. Kom ons sien maar wat gebeur.

Sal ons weer waag wat die telling gaan wees? Ek hoop hulle het in die week geleer om die bal nie te verloor nie. Daaaaaaai maak my klaar.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Louisn
Vaal, ek stem saam. R5m om ons nasionale eer te red is seker nie te veel nie.  Jake het sy foute gehad, maar hy het die beker huistoe gebring. Wat het hy reg gedoen?

1) Volstaan met sy kaptein

2) Nie toegegee aan die druk om Floors, Skalk Britz en Luke te kies nie. Daar is tog spelers heelwat beter as hulle

3) Sy kennis van die spel

4) Vir Eddie Jones nader getrek

5) Respek van die spelers

DUS: Ons het ‘n puik afrigter wat die wereldbeker weer sou huistoe bring verloor.

Comment on Only in South Africa by Vaalseun
Ek het ‘n paar goeie fotos soo hierbo, wat wragtig so eie aan Afrikaans is. Ek sien nou die dag ‘n WP motor met een van die unieke nommerplate …..”EK SKREE     WP”. Ek het gedink dit was oorspronklik. Toe sien ek ‘n ander nommerplaat iewers op ‘n foto van ‘n sportmotor met die nommerplaat “Was his”.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Vaalseun
Louisn,

Ek het nou die hele dag gesukkel om in te kom by die blog. Ek kon nou eers sien jy het ‘n boodskap gelos hier. Hier is iets nie lekker nie.

Te gou: Ek dink onmiddelik aan die geld wat hy gaan ontvang as hy vervang word nou. R5.0m vir niks…. ek dink nie hy mag dit kry nie, nie vir die bollie wat hy aangejaag het nie. Ek kan ook nie dink dat SARU so stupid was om die % te sak in die kontrak nie. So hulle het eintlik besef / erken hulle jaag aan.

Probleem nie: Hy is meer as ‘n probleem. Wel, hy is nie ‘n probleem nie, maar sy kennis van die spel is. Daar is geen vertroue in hom deur die spelers nie. Hulle speel op eie inisiatief. Die tipe rugby spel wat hy wil forseer, gaan nooit werk nie…punt.

Ja: Jake White het aangebied om te help. Ek dink ons moet PdV maar hou en hy ontvang raad van JW. Die verhouding tussen spelers en afrigter gaan baie lank vat om te herstel, indien dit gaan. So, ons sal eintlik vir altyd wag. Hy moet dan maar gaan. OF, ons moet aanvaar dat die bokke dit nie gaan maak in twee jaar nie en dan moet hy maar gaan. OF, bogger die geld, kry die regte persoon.

My persoonlike opinie is… Laat hy maar gaan. R5.0m is niks om te verloor vir die ‘n beter spel nie. As mens dit vergelyk met die geld wat gemors word in sokker, maak dit niks saak nie. Maar, as hy gaan, dan moet sy naam sommer vir ‘n lang tyd gat bly. Ek bedoel dit nie persoonlik teen die man nie, maar tov rugby.

Wat se jy?

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Louisn
Vaal, wat dink jy van Beeld se poll? Moet Pieter de Villiers vervang word?

Nee, dis te gou 559 (14%)

Hy’s nie die probleem nie 861 (22%)

Ja 2452 (63%)

Nogal veelseggend inaggenome die feit dat bykans 4000 mense gestem het.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Louisn
Skande op skande. Wanneer laas is goeie spelers 3 en 4 gerate in Rapport? ‘n Groot deel van die moeilikheid het begin toe Brad Thorne John Smit wederegtelik, onsportief en kwaadwillig beseer het.  Hoekom het Rugby SA nie op die heel hoogste vlak beswaar aangeteken nie?

Trek Wikus en Grobbelaar nader en probeer red wat nog gered kan word.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Vaalseun
Ek wil nie grootpraat nie, but … “this calls for a tripple” for starters anyway. Not for celebration.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Louisn
Vaal, ek is net so kwaad. Sal maar netnou lekker braai en ‘n knerts gooi.

Wat ek nimmer as te nooit sal verstaan nie is hoekom ‘n coach wat die wereldbeker huis toe bring gepos word?

Anyway, kom ons drink terstond ‘n double.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Vaalseun
Louisn,

Ek is so bitter teleursgesteld. Eintlik bef.k. Nee wat, hierdie span is daarmee heen. Dit is uitstekende spelers en ek blameer die afrigter…punt. Dit kom nou daarvan om met politieke oorwegings sport mee te bedryf. Die twee het boggerol met mekaar te doen nie. En dit nie teen swart spelers nie, maar teen die beste afrigter wat verander word oor dit. Daardie span is baie goed, soos hy vandag was. Dit is die “spel” wat die afrigter forseer wat nie werk nie. Hulle het absoluut niks gedoen aan die los skrums nie. Dit was ons swakheid. Ag …. ek suip sommer. Dit sal hierdie bliksemse regering leer om te peuter met iets wat die beste was.

Ek is nou so kwaad …genuine.

Comment on Oom Louis se Blou Bull Huis by Louisn
Vaal,

Ek is die bliksim in.  Wat het geword  van die wêreld se beste lynstaanslot? Wat het geword van die wêreld se beste skrumskakel? Sal Watson nou enige provinsiale span op vorm haal? Waar is Wikus? Waar is Jake White? Ek dink Springbokrugby het sy heel laagste punt die afgelope dekade bereik.