Oom Louis se Blou Bull Huis
Please do not use the side link for now. I have just been informed on some server issues which are preventing me from editing the link there. So for now, just click the comments below … Thanks JS
<%DIGG%>
Share This
Related Posts:



June 16th, 2008 at 10:21 am
Thanks JS. You’re a star.
Vaal, jy is ‘n innoverende man. Net een gedagte en kyk waar staan ons alweer.
June 16th, 2008 at 5:51 pm
Naand Luisie
hier gaan ons alweer …..
Mr Evill Knievel het die blog tot so n standaard gevat hier anderkant dat ek myself heeltemal te onwaardig vind om daar iets te skryf. Sy inskrywing het my op die oomblik vreeslik depressed.
Wat is nuus ?
June 16th, 2008 at 8:41 pm
JS, hope you did not find my previous post here offensive. It was not the intention, please.
Louisn,
Ek het gedink jy het toe maar gepak en gegaan. Of jou cap was gereeld m…toe. Of iets soorgelyks. Maar nou ja, dis lekker om weer die ou taalkundige reus hier te sien. Jy het nooit jou vorige storie eens klaar gemaak nie. Anyway… welkom terug.
Aan jou ook RC3.
June 16th, 2008 at 8:42 pm
Baie dankie JS, amper vergeet ek om ten minste dit vir jou te se.
June 17th, 2008 at 8:04 am
Hey guys
I will be making more posts in the next couple of days. I had a big computer malfunction and together with a hectic work schedule, this has put a delay on any writing on the site. If anyone wants to write articles on this site, please let me know and I will add you as an author.
Regards
JS
June 17th, 2008 at 12:47 pm
Revvie,
Thanks dat jy ingeloer het. Ek het jou geselskap baie gemis. Evill het inderdaad ‘n verstommende stuk geskryf. Sy skryfstyl stem baie ooreen met James Hayes s’n.
Vaal,
Ek is nog hier en lus vir kuier. Puik idee om ‘n nuwe huis oop te maak. Teen bykan 900 inskrywings het hy lank afgelaai. Ek hoor graag jou repliek op Mr Evill se inskrywing langsaan. Groete tot later.
June 17th, 2008 at 2:44 pm
Luisie
James kan al sy polisie skoentjies agterna gooi om soos Evill te skryf.
Nie in sy wildste drome nie.
Die president van die ANC jeugliga klink soos n kloon van Mugabe. Check
http://www.dieburger.com/Stories/News/17.0.564318139.aspx
Ai is dit ons voorland.
June 17th, 2008 at 3:55 pm
Thanks Revvie,
Die Burger berig is inderdaad ontsellend. Ja, die voorland lyk nie soos ‘n mooi voorhuis nie.
June 17th, 2008 at 5:46 pm
Sjoe, ek kan nie glo dat iemand wegkom met so uitlating nie. As mens (blanke) enige vorm of aanduiding van rassisme gebruik, kry hy net daar en dan erger straf as moord en enige misdaad. Nou wat is die verskil tussen wat hierdie aap in die publiek kwytraak en waarvoor voorgenoemde getraf word? Inteendeel, dit is in my boeke baie erger. Hy behoort ook gestraf te word. Teen wie is dit wat hulle wil wapens opneem? Die eerste deel van sy uitlating is dat hulle bereid is om te sterf…. miskien nie so slegte idee nie….
Louisn,
Ek het geskryf langsaan, maar my bydrae is soos ‘n verkeerslig op Hol-ogie. Dan nog vol tikfoute ook. Wil jy nie JS se aanbod aanvaar om “author” te raak nie? Ek stem vir jou. Ten minste is jy goed taalkundig en boonop on top of things. Wat se jy?
Ja, ek moet se dat dit darem meer gerieflik is met die kort aantal inskrywings. Mens besef dit nie, maar daardie lang inskrywings neem ook heelwat bytes in beslag, veral as mens gereeld skryf. Die re-fresh natuurlik.
Kom ons maak ‘n stywe dop..
June 18th, 2008 at 8:24 am
Vaal, ek sal dink oor die skryfding, maar ek hardloop erg rond. Lekker dop ja!