Outlook of gloom

Well today we have been told that our situation in this country is about to get worse - much worse. I guess this is nothing unexpected but I thought they wouldn’t be so “in your face” about it, particularly when people are rioting over many of these issues!

From next month we are told to expect another 40 cents rise in petrol and diesel. This is going to make food costs spiral as well. There is also going to be another interest rate hike which is going to affect everything again.

There is talk of the government increasing tax for middle income earners again and possibly a new increase in property taxes. As usual it is the middle class that is going to be hard hit.

Eskom has come out saying that we should expect wide spread load shedding during this winter and they warn that many of these could be unexpected as they won’t be able to keep up with demand.

We are heading for bad days in South Africa. We are going to have more people starving to death, dying of cold because they don’t have electricity and people being evicted from their homes.

But there is going to be another possible effect: the township populace are not going to react well with all this bad news. If we think that what is happening with the foreigners is bad, what is in store is going to be much worse! It wouldn’t surprise me if we are heading for a civil war…

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Looking back at 2007 and towards 2008
  • 4 Responses to “Outlook of gloom”

    1. 1
      Vaalseun Says:

      Mens moet maar aanhou positief bly dink. Ons is nie as wees agter gelaat nie. Ons kan nog ons oe opslaan na die berge. Hulp is nie ver nie. Hierdie is moontlik ‘n gulde geleentheid vir mense om hul lewens in orde te kry.

      Hierdie eerste paragraaf sal sekerlik baie mense vies maak. Ek is self baie benoud oor wat aan die gang is, maar iewers kry ek krag en vrede vandaan en ek weet waar dit is. Vrees sal my nie oorweldig nie en ek wil mense aan moedig om saam met my so te dink.

      Om na die verskeie dinge te kyk wat aan die gebeur is, is net te verskriklik en maak mens sommer baie kwaad. Ek het al soveel keer voorheen genoem dat ek reken ons grootste probleem is onbevoegdheid van ons regering as ‘n geheel. Daar mag dalk uitsonderings wees, maar ongelukkig trek dit nie die wa deur die sloot nie.

      Hier is ‘n hele reeks kettingreaksies aan die gang en dit spiraal elke draai erger. Daar is soveel dinge wat die ekonomie en verwante aspekte beinvloed. Ek wil elke punt aanraak soos JS dit genoem het.

      Petrol is seker een van die grootste oorsake van prysverhogings in die algemeen. Maar om ongeveer 10$ per week per vat te verhoog is gekkigheid. Is ons besig om die Arabiere te finansier met hul vreeslike ontwikkelings? Ek kon dink dat so “boom” iewers sy tol sou eis. Daar is ook baie ander faktore wat hierdie prys van olie erg beinvloed. Gewoonlik daal die prys teen ons wintermaande aangesien dit minder energie verg om te ontgin, maar dit styg steeds. Sommige ekonome reken ons sal binnekort 200$ per vat sien. Geen land kan so iets hanteer nie. Ek is van mening dat Sasol ook hierdie brander ry. Iewers sal dit einde kry. Die probleem is, daar is steeds aanvraag en daarom styg dit net eenvoudig.

      Die rentekoers verhoging is natuurlik ‘n doodsteek vir sommer baie baie mense en besighede. Niemand gee om as dit wel die resultaat gaan bereik om inflasie in toom te hou nie. Ek is geen ekonoom nie, maar dit is tog ooglopend dat nog ‘n verhoging nie haaraf sal maak nie. Dit gaan net skade veroorsaak. Ons groei is tans op 2.1%, wat gedaal het vanaf 5.6% paar maande terug. Dis feitlik nul in my boeke. Die inflasie styg steeds, dus moet ander faktore wees wat dit beinvloed. Dit is al lankal nie meer krediet nie. ‘n Verhoging gaan moontlik inflasie afbring, maar dit gaan ander baie groter skade aanrig. Resessie en stagnansie van besigheid. Amerika en UK was in presies dieselfde posisie as wat ons nou is. Amerika het die rente gesak en gaan heel goed aan. Uk het dit opgesit en daar word tans die meeste herbesitting gedoen sedert 1920. Hoekom wil ons nie leer uit voorbeelde wat sommer onlangs met ander gebeur het nie?Terwyl ons dan in dieslefde “league” wil speel as hierdie lande. Een ding weet ek, as daar ‘n op was, moet daar weer ‘n af wees. Dit gaan net soveel skade doen voor die af gebeur……. Byt vas. Tito is ook nie skaam om te se dit vat geen “genius” om te weet wat moet gebeur nie. Ek dink dis ‘n uiterse onnosel opmerking om te maak omdat daar wel ander opsies is.

      Hierdie arme land is een met die hoogste belastings in die wereld. Ek kan net weer eens noem; Onbevoegdheid het nie brieke nie. Ek weet nie wie hierdie dinge bepaal nie, maar wragtig…

      Eksom is natuurlike een van grootste “culprits” wat alles omver gewerp het. Wat my erg de dinges in maak is dat niks waarheid uitkom nie. Elke dag hoor mens net nuwe probleme en geen oplossings nie. Weer eens, onbevoegdheid op sy beste. Dit kom nou van BEE verkeerd aanwend. Net ‘n voorbeeld van wat dit aan inflasie gedoen het… Behalwe myne, het net staal se prys met ongeveer 100% gestyg (oornag). Dit het ‘n geweldige invloed op die konstruksie sektor. Onbevoegdheid het nie brieke nie.

      Oor die onwettige vlugtelinge en emmigrante het ek reeds elders geskrywe, maar dit gaan ook vererger. Al bogenoemde gaan werkloosheid op groot skaal veroorsaak en dan gaan jy eers perre sien. Hierdie sakie is nog geensins afgehandel nie. Wat my teneerdruk is die feit dat hulle almal 2009 weer seker ANC gaan stem. Hulle sien nie die oorsake raak nie. Wat natuurlik die cherry op die koek is, was Mbeki wat aan Pres G Bush geskryf het dat hy moet “Butt out” want Afrika behoort aan hom. Wonder wat gaan Bush hom antwoord? Afric hier kom ons… Dit spel mos uit dat hy wel redeneer dat Afrika ‘n vereenigde staat moet word. Dit verklaar ook sy laksheid om op te tree teenoor die buurstate se mense. We are bro & sis. Sy verksuilde agenda is m.ertoe. Hy moet sommer in Japan bly en nie terugkom nie. Weer eens, onbevoegdheid het nie brieke nie. Hoewel ek ook eerder vir hom as SP sien ipv Zuma. Mens kyk deur hierdie spul sonder moeite.

      Nou ja, is ons nog positief? Ja, ek is nog, al is dit moeilik. Kyk net op! Hoewel daar ontsettend baie pap op die grond gaan val, sal dit uitgesort raak. As jou lewe in orde is, dan geld hierdie vers vir jou en kan hierdie mense niks aan jou doen nie want jy is nie deel van hulle nie…. 1Pe 2:9 Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,

      Sterkte

    2. 2
      Pienki Says:

      Ja dis hoe dit is met duiwel los in die land skreeu hy..

      Styg pryse styg!

      Vlug Zimbos vlug!

      Of anders sal jy,

      Brand bliksem brand!

      Ek se:

      Preek vaalseun, preek!

    3. 3
      RC3 Says:

      Check hierdie ou slaan die spyker op sy kop :
      http://www.news24.com/News24/MyNews24/Your_story/0,,2-2127-2128_2333076,00.html

    4. 4
      Pienki Says:

      Aggenee die petrolprys is alweer opgestoot!

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42