Alexandra riots: blame the government

The latest anti-foreigner riots in Alexandra has really shocked people across the country. So why have we suddenly seen this explosion of xenophobia and hate against foreigners?

This situation could have been predicted and dealt with but the government as usual totally ignores the warning signs before it is too late. The poor people in South Africa are pissed off! The government has ignored them for too long now and this is just a reaction to that. But what are the true reasons?

The primary reason is that there are too many poor South Africans who can not get jobs to feed and support their families. Those desperate enough have turned to crime to solve their problems. But for the big majority, resorting to crime is not an option. These people look around and see so many illegal immigrants from Zimbabwe, Mozambique and other countries moving here and ’stealing’ jobs’. Because these immigrants get jobs, they lose out.

In the news over recent months, they have reported on the high number of illegals who are involved in crime - particularly ATM bombings, hijackings and burglary. It has also been reported that the drug trade is being run by foreigners and that a number of murders have been attributed to foreigners. The South African people are sick of being accused of being lawless whereas the truth, according to what they are told, is different.

The rising fuel and food prices have also played a huge role in stoking the fire. Most of these poor families are feeling incredibly frustrated and despair of ever being able to have a decent standard of living. More than most others, they feel the pinch of even small price rises. The huge rises seen recently have just piled on the extra pressure. A release is needed and the foreigners are easy targets.

It is all very well for the government to stand up now and demand that the people stop when they have ignored them for so long. Do you honestly think that the people will listen to the illustrious ANC leaders now after being lied to for so long?

“Xenophobia has no place in a democratic, free country like ours. Our people should avoid taking out frustrations they face due to unemployment or crime on immigrants,” ANC leader Jacob Zuma said in a speech this week. I agree but I feel that the people should be taking out their frustrations on the government and force them to confront the real issues and deal with them immediately.

I would fully support the people of Alex and other poor areas if they decided to march and demonstrate against the government in a demand for immediate action. This government needs to wake up and realise that their grassroots support is dying. Without that support they will have nothing.

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Out of Control Pupils
  • Why do skilled people want to Emigrate???
  • Freedom from hunger is within your reach
  • 14 Responses to “Alexandra riots: blame the government”

    Pages: [1] 2 » Show All

    1. 1
      Vaalseun Says:

      JS, daar slaan jy so pas die spyker reg op die kop. Die probleem kom inderdaad daarby in dat die emmigrante die werk oorvat van die inboorlinge. Hulle is wel goedkoper arbeid ook nog. Ek verstaan dit ten volle dat hulle gatvol raak en dit wil verder verhoed.

      Hierdie ding het ook wel groot implikasies vir SA se ekonomie. Dit is nie lank nie dan het hierdie uitlanders sommer SA identiteite ook nog. En dan?…. moet hulle ook huise “kry”. Waarmee?…. uit die mense wat belasting betaal natuurlik. Ek kan nie glo dat die vergadering wat Cosatu gehou het en die volgende kwyt geraak het…

      “Cosatu called for “man-made boundaries” of countries to be “demolished” to ensure all Africans free movement through the countries. Let us unite. African people should understand that we are all brothers and sisters.” From News 24.

      Hierdie laat my dink aan die vorige inskrywings wat gemaak was oor Afrrika wat een staat moet word. Wel, soos hierdie regering en sy trawante redeneer, is dit seker om die draai. Hulle gee nie om vir hulle mense nie en het geen besef dat die oorstromings van mense GEEN bydrae maak tot hierdie land se finansiele stand nie:- Inteendeel, dit plaas net verdere stremming op die land se ekonomie. Hoe kan mense goed kwytraak by ‘n vergadering en sulke idees promiveer sonder dat dit tans die wetgewing is? Hulle reken seker dis NOG wat die ANC sal ondersteun. Ek wonder wat wil die ANC regeer as daar niks meer oor gaan wees om te regeer nie. Dit gaan beslis erger as Zimbabwe eindig as dit so aangaan. Zim het 28 jaar gevat, ons trek maar halfpad met ‘n skrale 14 jaar.

      Dis nag Nella!!! Ek kan net aan twee woorde dink en dit is “chaos” en “onbevoegdheid”. Niemand het ‘n vae benul van realitiete in die regering nie. Stuur die bliksims terug van waar hulle kom en laat hulle ordentlik aansoek doen vir identiteit as hulle deel van SA wil word. Maar nee…… Unite!!!

    2. 2
      Liza Says:

      My huishulp is van Zim en sy is ‘n absolute fantastiese mens en ek is tot die dood toe bekommerd oor haar en haar man en kind soos wat ek vanaand hier sit. Daar is absoluut geen manier dat ek sal voel dat sy ‘n “bliksem” is wat moet teruggestuur word n Zim nie. Sy kan nie help dat sy daar gebore is en die situasie in haar land haar genoop het om hierheen te kom nie. Sy is ‘n gekwalifiseerde persoon wat bereid is om hier as huishulp ‘n bestaan te probeer maak omdat dit bykans onmoontlik is in haar eie land. Ek voel ook dat die regering nie genoeg gedoen het om die situasie te keer en hulle te akkommodeer nie, maar jy kan wraggies nie so van hulle almal praat nie en daar is absoluut geen verskoning om mense aan die brand te steek vir enige rede onder hierdie son nie. Nie vir inwoners of onwettige inwoners nie. Jy se dat die regering nie omgee vir mense nie. Jy gee ook duidelik nie om vir mense nie net vir jou belastinggeld. Wat besig is om te gebeur met hulle is donners onmenslik.

    3. 3
      worgrella Says:

      Laat ons nie vergeet nie dat wat met daardie mense in Zimbabwe gebeur, is dalk binnekort ons voorland as dinge so eskaleer en ja dit is onmenslik en verregaande dat daar so met mense aangegaan word.
      Die mense het hierheen gevlug as ‘n laaste oplossing.
      Was een van julle al honger??
      Was een van julle al bevrees oor julle lewens en die van julle kinders??.
      Nee ek dink mense wat nog nie in die situasie was kan saampraat nie.
      Wie se skuld is dit dat dinge so chaoties is in Zim???
      Kon ons regering dit verhoed dit is die vraag.
      Zimbabwe sit met Mugabe wat net nie wil besef dat dit tyd is om die handdoek in te gooi nie en almal, meeste van almal onskuldiges moet ly.
      Dit is ‘n absolute onreg teenoor menseregte.

    4. 4
      Pienki Says:

      Ja Liza dit is mense soos jy wat Zimabwiesers employ wat eintlik die probleem is. Dis mense soos jy wat vir hulle die jobs gee wat maak dat hulle al,al suidkant toe kom. Liza is jou “huishulp” wettig in die land? Het jy vir haar ‘n permit? Het sy onderdeur die grens gekruip en vir die leeus weggehol of het sy deur beitbridge gekom? Hoekom is jy so bekommerd oor haar en haar gesin? Gee jy nie vir hulle ‘n proper plek om te bly nie? Moet sy as gekwalifiseerde persoon nou in khayelitsha of kyayamandi of in enige ander khaya bly omdat jy haar minimum wage gee? Mense soos jy wat nie hulle eie huis kan skoon hou nie en teer op desperate immigrante (wettig of onwettig) maak my donners skaam. Ek gaan nou my skottelgoed was.

    5. 5
      Vaalseun Says:

      Oeeee, hier het ek alweer kwaai gestirrr.

      Liza,

      Ek neem aan jy na my verwys toe jy die woord “jy” so aanmekaar gebruik het in jou skrywe. Pienki het eintlik so pas min of meer my woorde uit my mond gehaal. Ek wil ook graag weet of jou huishulp onwettig in die land is en hoekom jy so vrees oor dit het. Jy help hulle mos om te “unite”. Dis kortliks op Pienki se tema, waarby ek wou byvoeg.

      Jy moet vir my baie mooi verstaan. Ek ken nie jou huishulp nie en het nie vir haar so genoem nie. Ek het ook al baie aangename Zimbabwe mense ontmoet. Dit woord “bliksim” was objektief aangewend en verwys na die onwettige emmigrante. Nie eens Zimbabwe spesifiek nie. Ek stem ook saam met wat Worgrella gese het, dit is dat hierdie vinnig oppad is na ‘n Zim as voorbeeld. Die rede daarvoor is omdat sulke goed toegelaat word. (onwettige emmigrante). As hierdie regering werklik omgegee het vir die vlugtelinge sou hulle lankal vir hulle kampe ens opgerig het. Hulle absoluut NIKS gedoen nie. Daar word altyd, tipies hierdie regering, gewag totdat daar ‘n krisus ontstaan. Dit was heetemal onnodig, omdat hulle nie omgee nie. Hulle gee NIE vir hul eie mense om nie, wat nog van ander lande sn?

      Verder, as jy nie besef wat hierdie toeloop gaan veroorsaak aan hierdie land se ekonomie nie, dan moet jy nie eens ‘n opinie hier lig nie. As hierdie ekonomie in sy mo.r is, gaan jy nie eens kan bekostig om mense soos jou huishulp te he nie. Ek wil ook verder vir jou ‘n guns vra. Vra asb jou huishulp of sy ooit voorheen vir Mugabe gestem het. DIT WAS HULLE KEUSE!!!!. Moenie weghardloop as die regering waarvoor jy gestem het, str.nt aanjaag nie.

      Verduidelik jy asb vir my of jy dit sal regkry om sommer hier op ‘n boot of vliegtuig te kan klim en te gaan plak in Europa of Amerika omdat dit so sleg gaan in SA. Daar is nie eens rekord van al hierdie mense nie. So, hulle kan maak wat hulle wil. “We are brothers and sisters”. Wat se simpel idee is dit? En… hulle jaag die misdaad op want mens doen snaakse dinge as jy ‘n familie het en honger is.

      Al wat ek se…. oefen beheer uit en moenie net toekyk hoe die land toegepak raak nie. 3 tot 5 miljoen mense soek een van die dae as hulle hul voete gevind het ook hul “hulp” van die regering. En jy is reg, belasting is ‘n ernstige saak want dit is baie min van hierdie land se inwoners wat werklik ‘n bydrae maak.

    6. 6
      Pienki Says:

      Wat dink jy James Hayes? Of het jy klaar kommintaar gelewer?

    7. 7
      Liza Says:

      HI Pienki, Op grond van jou vraag:

      “Liza is jou “huishulp” wettig in die land? Het jy vir haar ‘n permit? ”
      Ja, sy het ‘n permit en is agv dit ook verplig om te voldoen aan en ook beskerm te wees deur enige wet van ons land.

      “Ja Liza dit is mense soos jy wat Zimabwiesers employ wat eintlik die probleem is. Dis mense soos jy wat vir hulle die jobs gee wat maak dat hulle al,al suidkant toe kom. ”

      Nee Pienkie, ek is nie die probleem nie. Sommige mense van Zim/Nigerie/Somalie verkies om hierheen te kom omdat die situasie in hulle land hulle noop om ‘n alternatief te kies.

      Ek glo jy ken genoeg Suid-Afrikaners was besluit om London/ Aus / Kanada ens toe te gaan omdat hulle voel dit is onveilig hier / hulle kan meer geld maak. Die meeste wat na universiteit daarheen gaan soek ook nie eers werk in hulle rigting nie. Wat presies is die verskil tussen ons wat daarnatoe gaan en werk en besluit om appels te pluk en of ‘n Somalier/Zimbabwer dies besluit neem? Moet wraggies nie vir my se jy het nog nooit ‘n Saffa ontmoet wat nie erens langer as sy working holiday in london was nie. Dit is mos maar net so onwettig.

      Ek teer baie beslis nie op desperate immigrante (wettig of onwettig) om my huis teen minimum wages skoon te maak nie. Ek betaal haar bitter goed, want glo my sy beteken vir my vir daardie 1 keer per week se 2-3 ure meer as enigeiets.

    8. 8
      Vaalseun Says:

      Wat my verder sommer baie gatvol maak is dat die regering, soos baie kere van te vore en weer eens die skuld op ‘n “third force” wil plaas. Dit is seker maar weer apartheid wat die oorsaak is. Alles word mos daarop geblammeer. Verder is dit sommer nonsens dat hier nou so mooi woord uitgedink was om rassisme te vervang. Wat anders is dit as rassisme? Dis geen fobie nie.

      Ek stem steeds saam met JS. Dit is die regering se skuld omdat hulle in die eerste plek nie genoegsaam opgetree het en beheer oor oorvloeding van buurstate te hanteer nie. Ek wonder of dit enige verskil gaan maak aan die verkiesing volgende jaar. Nee, ek glo nie want hulle sal almal weer ANC stem. Net soos byna al die Zim mense voorheen vir Mugabe gestem het. Hulle het hul eie graf gegrawe en sleep nou dele van SA saam.

    9. 9
      Vaalseun Says:

      Liza,

      Wat se jy nou eintlik? Is daar geen mense in SA wat die werk so goed sou kon doen nie? Sou jy hulle ook so “goed” betaal het?

      Die verskil tussen die “saffa’s” waarvan jy praat en die vlugtelinge is dit. Daardie mense in London weet hulle is onwettig en weet ook hulle sal nie vir altyd daar kan bly nie. Die oomblik as die dept daarvan te wete sal kom, word hulle gedeporteer terug SA toe. Ons regering gee nie om dat hulle hier is en gaan absoluut NIKS oorkom nie. Hulle mag bly want dis “brothers & sisters”. Verder, hoekom gaan die studente London en al daardie plekke toe? Omdat hier nie vir hulle plek is met hierdie regering nie. Hierdie regering wil hulle nie help nie want hulle is nie “brothers & sisters” nie. Dit is ‘n omgekeerde apartheid en niemand sien dit raak nie :- dit klink my jy ook nie.

      Maar wag…. Daar sal ‘n dag kom. Hierdie regering het sekerlik al agtergekom hulle kan nie sonder hierdie “mense” kennis en ervaring klaarkom nie. Hoewel hulle boggerol daaraan doen nie. Ons dierbare Eskom is ‘n voorbeeld van dit. So hou hulle aan foute maak. Dit raak net al erger. 3 tot 5 miljoen is oor 5 jaar seker 10 miljoen.

    10. 10
      Pienki Says:

      Ja vaalseun ja.

      Lisa ek dink jy jokkies. Hulle gee nie permitte vir huishulpe nie want daar is genoeg hier in SA wat die werk kan doen. Wat is jou huishulp se kwalifikasie? Dit is skande dat jy mense toelaat wat kwalifikasies het om jou toilet skoon te maak.

      Wat is haar permit nommer?

      Wat van my vraag oor behuising! Jy buit uit!

      Ek ken Geen suid-afrikaners wat onwetting in engeland was nie. Jammer.

      Ek dink hulle moet die grense oopgooi want dit is in elk geval oop.

    Pages: [1] 2 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42