God wants the ANC to rule forever!
So now we have Zuma sprouting off that it is the ANC’s God-given right that they rule South Africa until the end of time!
He has recently made some very disturbing comments when he said: “Even God expects us to rule this country, because we are the only organisation which was blessed by pastors when it was formed. It is even blessed in heaven.”
Furthermore he went on to say: “hat is why we will rule until Jesus comes back. We should not allow anyone to govern our city (Cape Town) when we are ruling the country”.
These comments have me seriously worried about the future (not that I am not already worried!).
When you start saying you have a divine right to rule, you hearken back to the age of kings and empires. This was the age of despotic, dictatorial rule where any challenge to the ruling person was interpreted as a direct challenge to God. Is this what we are heading to? Isn’t this precisely why Mugabe is still around? Opposition is seen as evil, sinful and an instrument of the devil. Such people are usually destroyed and persecuted.
Making such statements are not only blasphemous, but they also remind one of elements of the old apartheid government who felt that they too were the instruments blessed by God! They feel that like Zanu-PF that they will rule forever, regardless of the will of the people.
Do we want a person with such beliefs to lead our country?
Related Posts:


May 6th, 2008 at 10:29 pm
Ek het seker hierdie stuk gemis in die nuus. Dit is totaal nuut vir my en hoewel ek stomgeslaan is, gladnie verbaas om so ydele uitlating van hom te hoor nie.
Wat die man nie besef nie, is dat God nie Hom laat voorse en bespot nie. Ga 6:7 “Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai”. Nou ja, ek hoef nie veel verder oor die teks uit te wei nie, dit verklaar duidelik hoe sake staan. Hoe meer hy oor hierdie tipe ding kwytraak en dwaal, hoe meer saad van verdelging sal hy maai.
Tussen aanhalings. Ons het voorheen gepraat oor Steve Hofmaker wat uitlatings maak teen God. En….? Amper dood. Genade op genade kry hy lyk my nog ‘n kans en ek wonder of hy dit gaan gebruik?
Ek het al voorheen baie vasgesit op hierdie tipe forum wat handel oor politiek. Ek wil nie my sienings afdwing nie (hoewel dit lyk of dit net ek is wat nou hier skryf), maar ek kry die gevoel dat alles nou te ver gaan. “Rule”?? Al voorbeeld van “rule” is Mugabe en kyk waar het dit die land heen gevat. Dit kom van “rule”. Die ergste van alles is, maar absoluut niks is deur sy “mense” opgebou nie, maar hy eis om Kaapstad te “rule”. Ek wonder hoe oud is Kaapstad, so oud soos die blanke in SA. Ek wonder wat die woord demokrasie vir hom beteken.
Hoor my vandag, die Here Here sal hier met ‘n magtige ingryping te werk gaan. Hy het beloftes aan die mense wat oe op Hom gerig is. Dit maak nie saak watter kleur jou vel is nie, dit geld vir jou. Suid Afrika is oor die algemeen ‘n Christelike land. Die mense word onderdruk en hulle soek Hom op en bekeer hul van hul verkeerde wee. 2 Kor 7:14 “As my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees”. Julle weet self dat 60 000 boere bymekaar gekom het onlangs. Dit was nie oor politiek nie, dit het gegaan oor Hom. Kom ons kyk maar of Mnr Zuma verder gaan “rule” as die Here godvresende mense aan die regering stel.
Die doel van die blanke in SA is nie wat die meeste mense hulle van beskuldig nie. Dit is grotendeels om die Evangelie tot alle volke en nasies te versprei. God se siening, nie die mense nie. Hy sal nie toelaat dat dit tot niet gaan nie.
Verder, dit is belaglik dat pastore die ANC geseen het. Met watter seen? Dit is net God wat kan seen. Heeltemal onbybels en ek twyfel sterk of hy ‘n wedergebore Christen is. Inteendeel, ek twyfel nie, ek weet.
Kom ons kyk hoe lank vat dit voordat hy homself ophang met sy uitlatings.