Happy Birthday Vaalseun

A little bird told me that it is Vaalseun’s birthday!

From everyone at BlogSouthAfrica we wish you a very happy birthday and many wonderful and successful years to come!

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Happy birthday, Madiba!
  • Happy 89th Birthday and Happy Anniversary Mr. Mandela!
  • Happy New Year
  • 21 Responses to “Happy Birthday Vaalseun”

    Pages: [1] 2 3 » Show All

    1. 1
      worgrella Says:

      Vaalseun,

      Jy het darem jou ereplekkie hier op Blog South Africa gekry en baie, baie geluk daarmee!!.
      Vaalseun het sy ereplekkie terdeë verdien as die blogger met wie ek die meeste baklei het op die oorspronklike moordblog soos ons dit genoem het.
      Alhoewel dit was ‘n kamma-kamma bakleiery met die tong in die kies en sonder enige venyn.
      Soos dit ‘n Vaalseun betaam het hy nooit teruggestaan vir kritiek nie en het altyd verbete teruggeveg en altyd teruggekom met ‘n nuwe invalshoek.en vars aanslag.
      Mag die Liewe Heer vir jou en jou familie baie seën met baie meer blog-jare.

    2. 2
      Vaalseun Says:

      JS,

      Ai my maat. Dit was seker nie regtig nodig nie. Ek probeer my beste om dit stil te hou en nou staan dit sommer los bo-aan die blog se voorblad. Maar, terwyl ek dit nou nie kan keer nie, baie dankie. Ek het 22 geword vandag en dis te heerlik om nog ‘n student te wees.

      Ek praat vandag met iemand wat my goeie gesondheid en al daardie tipe dinge toewens. Baie nice van hom, maar ek herinner hom toe daaraan dat dit die eerste teken is van ou-word as mense vir jou goeie gesondheid toewens. Hoewel ek dit verwlkom en mens kan nie veel doen as die gesondheid nie mee maak nie. Aan God al die eer en aanbidding daarvoor.

      Ek “chill” so bietjie vanaand en gaan sommer baie mense opdraend gee as hul slegte gedrag openbaar op die buurblog. So, wees versigtig en dink voor daar geskryf word. Anders as dit …… Hiep hiep.

    3. 3
      Vaalseun Says:

      Baie dankie worgie. Ek waardeer dat jy nie die “gesondheid storie” spesifiek aangespreek het nie. Ek waardeer.

    4. 4
      Pienki Says:

      Veels geluk liewe Valie, mag die Here jou seen en nog baaie jaare spaar! Jou sin vir humor gee my ritteltits!

    5. 5
      Louisn Says:

      Vaal,

      Baie geluk ou maat, vir die tweede keer vandag. Jy en Stevie het iets in gemeen; ‘n geboortejaar. Jy mag dalk begrip he vir sy strewes, maar gelukkig het jy, by gebrek aan detail-inligting, nie sy CV nie. Geluk! Ek onthou nog ‘64 se sneeu in Gauteng, ‘n noodlottige busongeluk waarin 7 skoolmaats dood is, en enkele ander momorabilia uit ‘n geleefde werklikheid. Op 44 kan mens, maar jy wil nog steeds. Doe so voort. Gee jou mooi dogtertjie ‘n hug en se vir haar pa voel soos ‘n vleipaddajie in die reen.

    6. 6
      Vaalseun Says:

      Pienki,

      Baie dankie. Die ritteltits waarvan jy praat…. hoop dis iets goeds.

      Louisn,

      Vir die tweede keer se ek dankie. Ek wil jou nou eers oor die vingers m.er omdat jy my pedigree hier verklap, maar ag nou ja. Dit is soos dit is ne? Behalwe my curriculum vitae wat oningevul is; stuur die aansoekvorm, dan voltooi ek hom vir jou.

      Die Stevie van wie jy praat… Ek is jammer, nou tref ek ‘n stom blond. Kan nie Wonder wees nie, want hy is in 1950 gebore. Jy is heeltemal in die kol as jy verwys daarna dat ek nog wil. Maar as ek nie weet na wie jy verwys nie, twyfel ek .

      Hierdie vleipaddatjie is besig om te chill en die meisiekind is in die kooi. Nogmaals dankie.

    7. 7
      Pienki Says:

      Hahahah, Ritteltits, alweer hahaha

    8. 8
      Louisn Says:

      Steve spyker, lokaal, en nie blind nie.

    9. 9
      Vaalseun Says:

      Louisn, ek is baie ver van sy cv af. Dit is hoekom ek nie eens in sy rigting gedink het nie. Dis met die dat ek by wonder gedraai het. Ek het werklik ge “wonder” van wie jy praat. Soos my leuse is…. “Dof van Vaalgeit”. By the way, dit is steeds nie te laat nie. Ek sien kans om hom in te haal. Maar ek sal dit maar in die eg hou.

    10. 10
      Louisn Says:

      Vaal,

      Dink wyd maar hou alles binne die eg. Mens dink jy ploeg ervaring terug, maar hierdie illusie gaan vir ‘n nosedive.

      Tyddeel

      Vandat ons weer een is
      deel ons tyd
      ‘n halfvolmaakte
      ewigheid

      op al die plekke waar
      ons eenmal was
      Die aankleef en die eenwees
      word die rigsnoer
      vir die prettigheid
      van vleesword

      Sonder die free-for-allgeit
      van timeshare

    Pages: [1] 2 3 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42