Stellenbosch police raid

Barbaric Stellenbosch Police carrying out a supposed raid…and harassing, injuring and violating innocent students in the process. This is alleged CCTV footage of the raid.


<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • No related posts
  • 59 Responses to “Stellenbosch police raid”

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 » Show All

    1. 1
      worgrella Says:

      Teen gistemiddag 17hoo het Facebook al 1,200 ondersteuners gehad wat die polisie gaan gas gee.

    2. 2
      worgrella Says:

      Ja nee hierdie insident verbaas my glad nie, ek het dit sien kom.

    3. 3
      RC3 Says:

      Dis vandag in die Nederlandse koerante en verder is n Nederlandse toeris volgens Die Burger by die Lord Charles verkrag. Wonderlike publisiteit vir Suid Afrika.

    4. 4
      worgrella Says:

      RC3,

      Dit is onrusbarend en onstellend dat die toeriste nie eers meer veilig in die land is nie.
      Die ergste van alles is dat die mense nie net beroof is nie, maar ook VERKRAG word.
      Wat is die arme vrou se lewe nou vorentoe ant-virale middels vir die res van haar lewe.
      Inaggenome haar ouderdom (60 jaar) hoe barbaars is dit nie om ‘n mens van daardie ouderdom te verkrag nie!!!.
      Dit is barbaars om ‘n mens van enige ouderdom te verkrag, maar ‘n ouer persoon wat al in die aandskemering van sy/haar lewe is.
      Dan is daar nog mense wat simpatie het met die situasie hier!!.
      Dit is van simpatie dat dinge nie verbeter nie, jammer.

    5. 5
      Pienki Says:

      Ja. Waar is al die mense nou wat so gespog het oor hoe goed die polieste in Stellenbosch is? Die polisie maak mos nie foute nie, ens. ens. Waar is James Hayes? Hoekom verdedig julle nie hierdie polisiemanne nie?

    6. 6
      worgrella Says:

      Pienkie,

      Ek kan vir jou stories vertel wat jou tone sal laat omkrul, maar ter wille van vervolging, moet ek maar my smoel hou.

    7. 7
      worgrella Says:

      Of sal ek liewer “rephrase” uit VREES vir vervolging.
      Jy mag mos nie die waarheid praat nie dit is uit die BOSE!!!.

    8. 8
      worgrella Says:

      Pienkie,
      Was dit James Hayes of was dit Sakkels?. aka Sakkie???

    9. 9
      Pienki Says:

      Ek hoop al die studente wat gelei het onder hierdie aanval gaan maak ‘n saak teen die polisie. Elke enkele een.

      Ek het daar by die Inge Lotz storie gelees die polisie op Stellenbosh maak nie foute nie en toe wonder ek net toe die uitspraak daar kom, wat nou?

      Nou lees ek in Die Burger vandag daai selde mense wat teen die Fred ou getuig het, maak droog in Knysna ook. Gerard Labuschagne die sielkundige en sy baas is mos Attie Trollip ook?

    10. 10
      worgrella Says:

      Shall we bring back the death penalty………….wat is die kanse???.
      Hy sal nooit as te nimmer terug gebring word nie al stem die hele land en die howe kreun.

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42