Time for Truth
This is a letter which was sent to a newspaper recently. Personally I feel that it sums up exactly what people are feeling about the current ANC government. Click on the image to view it, or right click and save it. Let me know what your feelings on the subjects raised are!

<%DIGG%>
Share This
Related Posts:


February 16th, 2008 at 4:06 pm
Wat hierdie man geskryf het is so ongelooflik waar. Dit is net baie jammer dat hierdie brief niks bereik nie. Ons stem almal net saam, maar dit maak geen verskil nie. Mr Mbeki het dan onlangs laat weet in ‘n toespraak dat die blanke hulle nie moet verlekker daarin dat dinge so skeef loop nie. Nou moet die blanke maar soort van die skuld vat en mag niks se of kla nie. Dis k.k man. Is dit demokraties om te moet stilbly? Moet ons werklik wag tot hierdie land heeltemal binne sy mo.r is voor iets gedoen gaan word. Wanneer dit te laat is?
Vanaf 1652 tot nou gee vir my 355 jaar. In 355 jaar is die land opgebou tot 1994 en vandaar afgebreek in 13 jaar. Het mense nie oe nie. Sien niemand in dat SA presies dieselfde padjie loop as Zimbabwe nie? Zimbabwe se geldeenheid was sterker as SA sn. Nou trek hulle by 66000 % inflasiekoers. Almal weet hoekom dit so is, maar niemand doen iets daaraan nie. Dit grens aan dieselfde krises waaraan Sadam Hussein skuldig aan bevind en gehang is. Hoeveel moet mens dan vat? Human rights se alie.
Dit is uit en uit duidelik dat hierdie regering heeltemal onbevoegd is om die land te regeer. So emmigreer meer en meer blankes wat basies die inkomste van die land voor verantwoordelik is. Dit kan nie hou nie. In Afrikaans….. Hier kom groot k.k!!!