Goodbye Bokke, screw you ANC!

Once again this f*cking ruling party are interfering in places that they are NOT welcome!

Today they announced that ANC delegates at the party’s policy conference in June had resolved that all sports teams should carry the same brand: the Protea. In other words the Springbok will be scrapped!

SpringbokWhy do they feel this need to piss everyone off? Is it just to show that they can do as they please? To display their power? Or is it racially minded?

Never mind that the Springbok emblem has brought about more unity then they have. Never mind that the majority of rugby supporters don’t want to become Proteas. Who can ever forget that even President Mandela turned out to watch the World Cup dressed in a Springbok jersey?
mandela.jpg
I am livid about this. I am sure that this is going to create a lot of ill-will within the country and especially in the sporting community - ill-will that is not really needed when there is so much other drama going on. Why do they not put their minds to something productive like crime reduction, corruption crackdowns or job creation?

I will say this: I have always been a ‘bokke’ fan and I always will be a ‘bokke’ fan. I don’t give a continental sh!t about what the ANC decides. I will proudly display the springbok emblem and will always refer to the SA rubgy team as the Springboks!

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Hier kom die Bokke!
  • Teen kissing now illegal
  • Thoughts on World Cup
  • 23 Responses to “Goodbye Bokke, screw you ANC!”

    Pages: [1] 2 3 » Show All

    1. 1
      Vaalseun Says:

      Dit is nou die grootste klomp stront wat ek in my lewe nog gehoor het. Dit is uit en uit net ‘n misbruik van mag. Die “springbokke” is seker nou ‘n embleem van die aprtheid’s era. Nee wat, hierdie land is besig om deur die gat getrek te raak en ons moet dit aanskou. Ek se k.k met dit, tot hier toe en nie verder nie. Kan niemand niks doen daaraan nie? Hoekom moet almal dit net aanvaar?
      Dit laat my nou dink verder aan die sokker wat 2010 gehou gaan word. Miljoene word nou spandeer op afrigting en wat is die kans dat SA iets gaan bereik? Alles in die water, volgens my. Hoekom noem hulle nie net die sokkerspan die proteas nie? Nee, want rugby is mos hand aan hand met die blanke en kleurlinge. Dis f@#$%-up en moedswillig, regtig!! Verder geld dit vir alle betrokkenheid van die blanke in enige ander veld. Siek en rasisties in die ergste graad. Hoekom noem hulle nie die nuwe emleem BEE nie?

    2. 2
      Louisn Says:

      Vaalseun,

      Ek hoor hulle gaan stem oor ‘n nuwe naam vir die sprinkbok. Volgens vroeë peilings is die makou ‘n kortkop voor die reier.

    3. 3
      RC3 Says:

      As die blankes nie na Suid Afrika gekom het nie, was hier nog net n klomp kleihutte en brandsiek diere. Als wat ons opgebou het moet oorgevat word KAK DAARMEE. Ek dink die Springbokke moet privaat gesponsor word, laat die regering sy eie swart protea spannetjie opstel en kyk hoe ver hulle kom.

    4. 4
      RC3 Says:

      Lees bietjie die volgende , Zimbabwe wil 500 olifante skiet om biltong van te maak om te sit en vreet terwyl hulle rugby kyk. Daar is seker niks anders oor om te skiet nie.
      http://www.theaustralian.news.com.au/story/0,25197,23040416-29677,00.html

    5. 5
      Vaalseun Says:

      RC3

      Het jy al gesien hoe lyk die noorde van Namibie tot by die voorheen se Osjivelo grens? Dit is reig en groen, vandaar is daar niks, niks niks. Net sand en hier en daar bome tot by die Kunene rivier. Hierdie deel staan bekend as Wamboland. Ek is verbaas dat Zimbabwe nog nie daar trek nie. Dit sal kom, want die boere is mos nie meer daar nie. Vernielsug is niemand se speelmaat nie. Hulle sal seker die heel laaste olifant ook skiet.

    6. 6
      zaraki Says:

      Ek kyk ongelukkig nie baie sport nie, maar die enigste sport wat ek kon kyk en geniet is/was rugby. So ek voel die “Goodbye Bokke, screw you ANC!” is baie goed gepas. Ek gaan nou net US rugby kyk en alle protea damn rugby vermy!!

    7. 7
      Issey Miyake Says:

      More RC3,
      Daai idee van jou dat die Springbokke privaat moet gaan is regtig puik. Dit gaan fantasties werk. Baie van die manne met geld is baie positief tov rugby en steun graag met geld. Hulle gaan net so voort en ek glo ons Springbokke sal net aangaan soos voorheen. Maw geen spul daarbo wat net aandag aan kleur gee en nie aan die spel nie. Laat die BEE- of makouspan of proteas dan maar hulle ding doen soos hulle wil - sal tog nie iewers ‘n beurt kry nie. En kry ‘n afriger wat die spel ken en nie net iemand wat gaan sorg dat min van die goeie ouens in die span is nie. Sjame, dit moet moeilik wees om na Jake afrigter te wees, veral as jy nie juis weet wat om te doen nie!

      Maar ja, so word alle dinge wat onsin is, van ons vervreem. Snaaks dat ons regering so ingestel is om sekere tradisies te behou maar wat vir ons belangrik is, moet so gou moontlik verwyder of venietig word. Gelukkig het dit gewoonlik die teenoorgestelde uitwerking. Soos met ons taal. Toe Afrikaans bedreig word, toe word Afrikaans net nog grooter. Wonderlik!

      Ek moet bieg, rugby is nou nie juis my ding nie. Maar my huishouding sin wel. So, ek praat nie juis saam nie want ek weet nie juis veel daarvan af nie. Maar wat nou gebeur, maak mens so kwaad dat jy praat van dinge waarvan mens nie juis weet nie.

    8. 8
      Louisn Says:

      Revvy en Issey,

      Julle girls toon verbasende insig in die problematiek van die dag. Well done!

      Revvie, jy is mos in die Kaap. Gaan kuier vir Rupert en vra hom om die Springbok-embleem te koop. Dan is die Wereldbeker vir lank veilig in SA.

      Ek wonder hoeveel kwaliteit-spelers (Matfield se kaliber) gaan nog vir oorsese klubs speel?

    9. 9
      RC3 Says:

      Die regering wil die blanke van sy identiteit ontneem, onthou nog die “Simunye we are one” stront toe die wit en swart tv afkondigers so te sê op mekaar se skote gesit en koer het. Als wat ons herinner aan waarvandaan ons kom en opgebou het, se naam moet verander. Wat van Bloedrivier, wie hou nog daardie gelofte ? Dis ons verantwoordelikheid ongeag van wat die regering die dag noem, om geloftedag te eer. Wie voel iets vir die boere wat vermoor is in konsentrasiekampe. Daardie mense was die sout van die aarde, ons voorgeslagte. Nee, ek bly nie in Orania nie MAAR ek is gatvol dat mens altyd moet stilbly oor wat hier aangaan en dan suutjies emigreer die dag as crime te naby aan jou kom.
      Ek is gatvol daarvan dat mense met opleiding en jare se ondervinding in n werksonderhoud deur swartes moet beoordeel word wat hoë poste beklee wat verkry is deur swart bemagtiging. Die hoogtepunt van daardie onderhoud is as die toebroodjies kom en hulle dit voor jou kan sit en opvreet. Of die onderhoud word onderbreek deur hulle selfone wat gedurig lui. Mense wat nie met waardigheid hul posisies beklee nie want hulle het nie daar gekom deur verdienste nie.

    10. 10
      Louisn Says:

      Revvie,

      Weet jy van een ander land waar wette gemaak word om die meerderheid teen die minderheid te beskerm? Wat jy se is so waar.

    Pages: [1] 2 3 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42