Long live Cape Town!

1. The fruit seller walks up to the car and says:
“Peske, Peske. Lekke peskes. Net vyf rand virrie laanie.”
The guy in the car says: “Is hulle soet?”
The fruit seller says: “Dja menee, kyk hoe stil sit hulle!!”

2. Three guys selling snoek on the corner shouts:
“Hiers djou snoek”
The guy in the car says:
“Wat vra julle vir daai snoek?”
One guy replies: “Ons vra hulle niks, wil djy hulle iets vra?”

3: Gatiep & Maraai steel ‘n snoek, en sien toe ‘n Polisie man
Gatiep shout: Sit die snoek onder djou rok!
Maraai says: “Dit gaan stink Gatiep!”
Gatiep shit Maraai ,” Drukkie snoek se nies toe!”

4: Gatiep en Maraai sit innie bus in Cape Town toe die lady op klim
“with a face made up to kill” ekse: bloed roei lips, “seven layers of
base” en silke “massive eyelashes” dat sy nie ees haar oe kan oep
maakie.

Daars nie oep seats, so sy skeem sy hang maar aan die leather strap.
“Hei Gammat,” se Gatiep, “kom offer djy nie die lady ‘n seat?”
“Nei,” skeem Gammat, “a painting moet mos hang.”

5. Gatiep lê in die hospitaal na ‘n ernstige ongeluk.
Hy vra vir die dokter: “Sal ek darem kan kitaar speel?” “Ja” sê die dokter.
“Dis fantasties” sê Gatiep, “want ek kon nog nooit nie!”.

6. Meraai vang Gatiep met ‘n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
“Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!”

7. Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?
Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel het nie”.

………………………………………………………………………………………………………

Thanks again to our jokester Ant for submitting these!

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Hometown tales
  • S.A. Tourist’s questions answered
  • Bad Cape Town Winter Weather
  • 9 Responses to “Long live Cape Town!”

    1. 1
      Vaalseun Says:

      Waarskuwing: Hierdie is nie so soete nie.

      Gatiep en Merai het gepaar en ‘n paar dae later sien Gatiep haar.
      Gatiep: Hei, djou slet! Djy’t my crabs gegie!!
      Merai: Nou? Wat het djy van R20 verwag? ‘n Seafood platter?….

    2. 2
      Louisn Says:

      Vaalseun,

      Jou yster.

      Gatiep en Meraai vlieg saam met ‘n vriend in ‘n klein vliegtuigie oor ‘n groot dam. Meraai kry ‘n groot nood. Gatiep sê kom ons hang djou se boude uit die venster en dan sak djy lekker oor die dam. So gesê so gemaak. Gatiep: Meraai, djy moet mooi mik. Netnou pie jy op daai kanoe daa onner in die dam. Meraai: Dis nie ‘n kanoe nie man. Dis net my reflection innie water.

    3. 3
      Vaalseun Says:

      Juffrou vra die klas om ‘n sinnetjie te maak met beide gewig en massa. Gatiepie se hand natuurlik weer heeltyd op, maar Meraitjie is eerste.
      Meraitjie: Djufrou, massa word in gram gemeet en gewig in newton. Uitstekend, verduidelik die jufrou.
      Gatiepie: Djufrou, my pa het vi my ma gese “djou gewig is baie”, toe se my ma vi my pa “djou massa p….”

    4. 4
      Pienki Says:

      oes!

    5. 5
      and the Brain Says:

      F… Pienki, we all got the joke without needing a d… like you to spell it out!

    6. 6
      Vaalseun Says:

      Mr Brain

      Nai man, moetie bakly nie! Moenie die grappies spoil met comments teenoor Pienki nie. Pieki was tog oorspronklik op sy/haar manier.

    7. 7
      Louisn Says:

      Vaalseun & Pienki

      Spot on.

      Mr Brain,

      Please go and release your aggression somewhere else.

    8. 8
      and the Brain Says:

      I sincerely apologise gentlemen. Ek vra verskoning Pienki?

    9. 9
      Pienki Says:

      No its fine brain. You always put me down becaus you are smarter than me. But I can also say good things sometime. I accept your apology my friend!

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42