Activist calls for investigation into Lotz murder case
Dr Chris Landman of the State President’s Commission for the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities (CRL Commission) told the Cape Argus that the government needs to review the Lotz murder case and investigate the conduct of the State investigators.
He further said that if the investigation revealed that the investigators have acted irregularly, then all their earlier cases need to be reviewed in case other innocent people have been jailed.
I totally agree with Dr Landman. Most of us have known for a very long time that in many cases the police and/or prosecution are corrupt and mishandle cases. My hope is that other people will stand up and condemn the actions of the State and police in the handling of this case in particular and in the way they handle cases generally.
Related Posts:


December 18th, 2007 at 10:08 am
As they cried out at the old farmer’s union meetings: Hoor Hoor!!
December 18th, 2007 at 10:22 am
A link to the CRL Commission’s website:
http://www.crlcommission.org.za/commissioners3.html
December 18th, 2007 at 11:35 am
Hoog tyd!
December 18th, 2007 at 11:38 am
Fantastiese nuus!
December 19th, 2007 at 5:54 pm
Attie gaan die moord oplos. En die blog het reeds daarmee gehelp.
December 19th, 2007 at 8:12 pm
R,
Ek hoop jy is reg. Dit is verregaande dat soveel miljoene verlore moet gaan op ‘n saak wat nie opgelos word nie
December 20th, 2007 at 12:10 pm
Glo my, as die waarheid uitkom gaan daardie “miljoene” waarvan jy praat druppels in ‘n groot emmer water wees.
Wat het van almal geword? Is hulle weg omdat die blog so treurig geword het? Of het hulle hul lojaliteit teenoor Inge/ Fred/ Die families verloor?
Ek se weer- ‘n enkele inskrywing wat waarde het (selfs een per dag) kan die legkaart voltooi/ aanvul. Daar is ‘n plig op veral die meer intelligente mense op die blog (Ja ek weet hulle is min gesaai..!!) om die waarheid te ontbloot!
December 20th, 2007 at 12:42 pm
R,
Wat jy sê maak baie sin. Iewers gaan die groot prentjie in plek val. Dalk is ‘n omvattende ondersoek nodig om alle swak skakels te ondersoek, want baie foute is op baie fronte gemaak. Ek sien Dr Chris landman gaan kyk na die saak, maar ek weet nie wat sy mandaat en hulpbronne is nie.
Is dit nie moontlik om ‘n kommissie van ondersoek aan te stel nie? Iets soortgelyks aan die destydse Citizen-ondersoek? Dan kry hulle mense soos ‘n skerp regter, Beyleveld, Micky Pistorius, Irma Labuschaghe ens. Laat hulle wyd kyk, polisie, speurwerk en al die ander foute wat gemaak is. Alhoewel baie moorde gepleeg word, glo ek hierdie een is ‘n “case study par excellence” wat die groter saak (die totale misdaadsisteem)beduidend kan dien.
Dalk is die antwoorde reeds op die blog. As iemand soos Pistorius die blog lees, glo ek sy sal ‘n paar teorieë reeds kan uitskakel en iets nuuts formuleer.
Ek het met ‘n persbeinvloede vooroordeel tot die blog toegetree en al hoe meer verward geraak.
December 20th, 2007 at 5:49 pm
R & Louisn,
Ek stem saam. Die heel beste span moet nou saamgestel word. Ons land beskik oor puik mense wat verseker hierdie saak kan oplos. Ongelukkig sal daar ‘n waghond aangestel moet word om te verseker dat daar nie weer sulke grusame foute gemaak word nie.
Louisn, ‘n goeie idee om sielkunde- en kriminologie-geleerdes te betrek.
Is dit moontlik dat die span wat tot nou op die saak gewerk het, verstrengel is in bestaande inligting, detail en vooropgestelde idees? ‘n Ander span kry dit moontlik reg om aanvanklik meer globaal na die moord te kyk, voordat daar na detail gekyk word. Net moontlik bring dit nuwe perspektiewe, wat die klem in ‘n ander rigting - wat moontlik net die regte rigting kan wees, kan verskuif. Enige ekstra inliging mag dalk anwoorde bring. Dis so menslik om verstrengel te raak in detail sodat mens nie meer ojektief na die groot prentjie kan kyk nie.
Dit is hoekom dit so belangrik is dat die blog moet voortgaan. Ek is oortuig daarvan dat van hierdie intelligente mense op die blog mekaar sodanig stimuleer, dat daar wel iewers iets nuuts sal uitkom wat van waarde sal wees. Louisn, soos jy se, iewers gaan die groot prentjie in plek val. Mag dit baie gouer gebeur as wat ons dink!
En, die belangrikste rede waarom die bloggers dit moet staak om met mekaar skoor te soek. Waarom werk almal nie saam tot die sukses van die enigste gemeenskaplike doel waarom ons blog nie: Insameling van inligting mbt Inge Lotz se moord!
December 20th, 2007 at 8:38 pm
JS,
Please forward my e-mail addy to Louisn.
B.T.W - did you send my e-mail as per request (blog and e-mail) to Anon?
Thanx