Inge Lotz Murder: The Carolus confession and new charges against police
Daryl Els and Christian Botha, private detectives appointed by the family of Fred van der Vyver, have now also laid charges of intimidation and obstruction of justice against two police officers. They claim that these officers know who killed Inge Lotz and all the details, yet did nothing about it.
Recently they said a witness to the murder has made a second statement to them in the presence of his lawyer. This witness is currently in prison on drug and murder charges.
Els told news sources that according to this witness, three people entered her apartment and killed her. One of these was an acquaintance of hers.
“According to the witness … there were six people in total, but three entered the flat,” he said.
“We have reason to believe their motive was to get money for drugs. All six are known to us and most of them are in jail at the moment waiting to appear on similar charges of murder, robbery and drug dealing.”
Els further said that the reason nothing was stolen from the flat was that ’something had gone wrong’ and the killers fled without taking anything.
The witness had been vistied in prison by the two police officers shortly after Fred was charged and told the witness that he must ‘change his story’ or face the consequences. This was after he had made a statement to them in 2005 already implicating himself in the murder.
Although no names are mentioned, I am fairly certain that this witness is none other than Werner Carolus who I reported on in June in the article: Inge Lotz Murder: The Werner Carolus Story.
If these allegations are true and this sequence of events did happen, it calls into question the motivation of the police in charging Fred. Did they do it to ’save face’? Did they dislike Fred for whatever reason? Were they too lazy to pursue other theories?
I hope that a lot more will come out at the subsequent trials (assuming there will be any!).
Related Posts:


December 14th, 2007 at 7:07 am
Vaalseun
Jy het te min om jou mee besig te hou. Die saak is verby en Fred is onskuldig bevind.
Wil jy regtig weer swaarde met my kruis?
Nou goed dan sal ek weer al jou leuens openbaar maak op die blog vir die ander lesers om te sien.
Jy kon nie eers die sarkasme in my vorige skrywe raaksien nie en dit vir ‘n man met so ‘n geweldige IK?
Ek wil ook net soos almal geregtigheid laat geskied en as dit dan ie Fred was nie moet die regte moordenaar gevind word maar die bendestorie klink vreemd.
Gaan hou nou maar vakansie en vergeet van die blog.
Fred gaan nie weer gearresteer word nie.
Kan iemand my hier reghelp. Ek verstaan van verskeie regsgeleerdes dat ‘n persoon nie weer vir dieselfde klag aangekla kan word nie maar dan kry jy die wat se dat jy wel met nuwe bewyse dit kan doen.
Ek verstaan d
December 14th, 2007 at 7:09 am
Ekskuus tog vir die vingers wat te vinnig was.
Ek verstaan dit dus nie die ander se siening nie.
December 14th, 2007 at 7:10 am
Pardon:Ek verstaan dus nie die ander se siening nie.
December 14th, 2007 at 9:14 am
Hi Shan, I see you haven’t been blogging much. What is your opinion on the latest developments?
December 14th, 2007 at 9:50 am
Hallo Bloggers
Die “whisper” application is aangebring. Baie interessant. Ek skud my kop en weet dat ek nou klaar is met beide die lesery en die skrywery.
Met hierdie laaste verwikkeling het ek uiteindelik myself ten volle oortuig om die blog te groet.
Kom ek sê maar net dat ek oorweldig is met inligting wat ek nie kan ignoreer nie. Interpreteer die sin soos jy wil…
Ek het julle inskrywings oor die maande baie geniet en ek moet Yolandi uitsonder vir haar interessante inskrywings. Die van julle wat agter bly, geniet dit en bly maar weg van die polonie.
En op ‘n ernstiger noot, wees asseblief versigtig met sensitiewe inligting.
Puzzled
December 14th, 2007 at 10:57 am
Hallo Puzzled,
Ek het ook ‘n probleem met die whisper applikasie, want “management” kan dit sien.
Ek het ook opgelet dat wanneer jy in die chatroom is, dat daar eers ‘n Java Incryptian opkom so niks is veilig of privaat nie.
Die Files word ingebrand.
Baie dankie vir die vermaning.
Ek het lankal besluit dat niks nerens veilig is nie.
Die “mure” het ore.
En mense skryf onder twee verskillende name, maar aan die skryfstyl kan jy sien dit is een en dieselfde mens.
So hulle maak ‘n “comment”, en komplimenteer hulleself met hulle eie comment.
As dit nie die “pitts” is nie!!.
Seeman ek wil iets vir jou whisper.
December 14th, 2007 at 10:59 am
J.S.,
Waarheen is my posting.?
Alweer verdwyn.
December 14th, 2007 at 11:04 am
Ek wil jou sien in die chat room.
December 14th, 2007 at 11:06 am
Whisper werk nie.-Bogenoemde boodskap was vir Seeman.
December 14th, 2007 at 11:09 am
Mienkie
Nee jong. Wispers doen dit nie vir my nie. Lankal te doof daarvoor.
Jy is welkom om vir JS te vra vir my e-mail adres. Ek het nie ‘n probleem met geheim identifikasie nie.
JS - if mienkie asks for it, please let her have my e-mail address.