Inge Lotz Murder: Fred found Not Guilty

Fred van der Vyver, the former old Mutual actuary accused of the murder of his girlfriend Inge Lotz was on Thursday found not guilty in the Cape High Court.

A packed public gallery loudly applauded the verdict, pronounced by Judge Deon van Zyl as the court adjourned for lunch.

Van der Vyver, who had been seated throughout the three hour judgement was ordered to stand before the judge pronounced the verdict.

As he heard the words, “you are found not guilty,” he took a deep breath and turned his head upwards as if saying a silent prayer and then forced back tears.

His senior counsel, Doep de Bruin, of Port Elizabeth, jumped from the defence bench into the dock to embrace the weeping man.

The judge said Van der Vyver had had no motive to murder his girlfriend, and that his alibi - that he had been at his workplace at the time of the murder - had to be accepted as reasonably true.

The judge said it would have been impossible for Van der Vyver to have left his workplace on the afternoon of the murder, to have gone to Lotz’s Stellenbosch home, to have attacked her and then to have returned to his office in the space of two hours.

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 4 - “I never used the hammer”
  • Lotz family to sue Fred van der Vyver
  • Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 3 - State cross-examination
  • 11 Responses to “Inge Lotz Murder: Fred found Not Guilty”

    Pages: [1] 2 » Show All

    1. 1
      tienie Says:

      Julle almal wat nou so om verskoning vra, moet tog net asseblief bietjie gaan sit en dink. Die feit dat Fred nie skuldig bevind is nie, beteken nie hy is onskuldig nie. Dis duidelik dat julle nie die proses verstaan wat gevolg word totdat ‘n persoon in die hooggeregshof verhoor word nie. ‘n Ou word nie skielik holderstebolder gegryp en voor die hof geplaas nie. Die polisie probeer nie ‘n onskuldige persoon skuldig maak nie, hulle maak baie seker hulle het die regte persoon. Die feit dat die polisie ‘n paar foute gemaak het beteken nie die verkeerde persoon is aangekla nie. Dit beteken bloot hulle is menslik. Almal maak foute, tot regters. En in my opinie het hy bloot die voordeel van die twyfel gekry. Voor julle begin soek na die REGTE moordenaar, onthou vir O J Simpson. Daar is juis ‘n program oor hom op Donderdagaand 6 Desember 2007 op kanaal 255 - kyk dit gerus.

      En mense, asseblief, Attie Trollip is die mees eerbare mens wat ek in my lewe ontmoet het - nederig, hardwerkend en ‘n gebore speurder. ‘n Wyse man. Hy word oral gerespekteer, nie net in sy werk nie maar ook deur almal wat met hom te doen het. Om eers te suggereer dat hy iemand om die bos gelei het, is absurd. Hy het sy werk gedoen, Fred het die voordeel van die twyfel gekry. Mag hy die tweede kans wat hy gekry het, goed benut, en mag hy rustig slaap. Inge is nie ‘n tweede kans gegun nie.

    2. 2
      dee Says:

      Tienie

      Hoor, Hoor!!

    3. 3
      marlenek Says:

      Tienie,
      Dit is die staat en jou goeie vriend Attie Trollip wat Inge Lotz gefaal het. Nie Fred van der Vyver nie.
      Het jy die volledige uitspraak van die regter gelees? Dis te verstane as dit een polisieman was wat ‘n foutjie gemaak het. Maar daar was ‘n hele paar en om dit te kroon was die foute toegesmeer of hoogstens nie genoem nie. The inconvenient truth. Hoe moet ‘n mens dan vertroue hê in sulke mense?

    4. 4
      antjief Says:

      Anonieme regsgeleerde van Lydenburg het in verlede Saterdag se briewekolom in Die Burger baie duidelik uiteengesit wat die regter in sy uitspraak gesê het. Die staat kon nie bo redelike twyfel bewys dat Fred skuldig is nie maar daar is ook nie bewys dat Fred bo redelike twyfel onskuldig is nie.
      Ek het nie ‘n idee wat nou gaan gebeur nie maar tensy die moordenaar (die regte een) vasgetrek word sal ek altyd oor hierdie uitspraak wonder.
      Wat vreemd is , is die uitspraak wat lynreg in teenstelling van die regter se betoog is toe die verdediging vir ontslag gevra het.
      Dankie Tienie vir jou inskrywing,hier is nog baie vrae wat beantwoord moet word.
      Ek wonder of MysteryMe die foto van die Lotz ouers wat die dag van die uitspraak geneem is, gesien het

    5. 5
      antjief Says:

      Die grootste probleem vir my is dat die strewe na ewewig dalk nooit bevredigend herstel gaan word nie.
      Aan die anderkant sou ek verseker die polisie gedagvaar het as ek die van der Vyvers was.

    6. 6
      R Says:

      Tienie, jammer maar die “foutjie(s)” wat die polisie gemaak het is onvergeeflik! Dit het die gevolg dat daar vandag nog geen skuldigbevinding is vir die moord op Inge Lotz nie.

      Ek wil ook beklemtoon dat mense wat die “verskonings” aanbied nie noodwendig glo Fred is onskuldig nie
      Selfs al is Fred skuldig is hy ‘n onreg aangedoen om die lang proses te moes deurmaak.
      Die polisie moes hom nooit voor die hof gedaag het met wat hulle gehad het nie.

    7. 7
      marlenek Says:

      R

      Ek stem saam met jou. Ek kan nie genoeg benadruk dat die polisie/staat baie antwoorde skuldig is. Sal graag nog hulle kommentaar wil hoor. Dit is sonder twyfel dat die staat ‘n swak saak gehad het om mee te begin.

    8. 8
      R Says:

      Ek het die uitspraak gisteraand “klaargemaak” en daar is etlike vrae wat ek het om te vra.
      Ek glo steeds dat hier nog ‘n persoon is wat die waarheid weet, en niks se/ gese het nie!
      Die grootste probleem egter is dat daar nooit weer ‘n “crime scene” gaan wees nie.
      Die uitspraak sal die beginpunt wees in die soeke na waarheid…
      Ek glo daar is nog baie dinge wat kan/moet uitkom.

    9. 9
      marlenek Says:

      R
      Wil jy nie aangaan met jou kommentaar by :

      http://www.blogsouthafrica.net/2007/11/29/inge-lotz-murder-judgement-day/
      Ek sal graag jou vrae wil hoor wat jy het na aanleiding van die uitspraak.

    10. 10
      tienie Says:

      Marlenek,

      Lees asb Anonieme Regsgeleerde se brief in Saterdag 1 Desember se Burger. Dit sal baie van jou vrae, en sommer baie ander mense se vrae beantwoord. En ja, Marlenek, ek het die uitspraak gelees. En ek het dit baie goed vergelyk met die uitspraak na die aansoek vir ontslag, gelewer op 7 Augustus 2007. Dit laat mens dink.
      Ek stem saam met jou, die stelsel het Inge Lotz gefaal. En veral haar ouers gefaal. Maar die stelsel het nie vir Inge vermoor nie, onthou dit altyd!
      Anonieme Regsgeleerde, ek salueer jou!!

    Pages: [1] 2 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42