Inge Lotz Murder: Trial conclusion
All closing argument in the Fred van der Vyver trial ended on Tuesday with both the state and defence resting.
![]()
Judge Deon van Zyl said that he and his two assessors would deliver the judgement on November 29th.
In Tuesday’s proceedings, prosecutor Carien Teunissen presented to the court the State’s reply to the defence’s closing argument, which was delivered last Thursday.
Teunissen again called for Van der Vyver’s conviction on the charge of murder.
Under South African law, the state gets a ‘double shot’ in closing arguments, being able to reply to the defence’s closing arguments. The defence only gets one opportunity to close.
Related Posts:


November 7th, 2007 at 10:49 am
So die regter voel net ‘n psigopaat sou so normaal opgetree het by OM na die moord? Die probleem vir my is dat die knaap regtig meer as gewoonlik vreemd opgetree het- op die beste kom hy vir my “socially awkward” voor- so bietjie van ‘n bleeksiel. Ek dink nie hy is in elk geval baie mal oor mense nie. Sy verhouding met Inge soos beskryf in die briewe is so formeel en afgemeet. Strange Bird.
November 7th, 2007 at 11:45 am
All that matters is that justice is done and seen to be done and that the truth is finally known.
Scots poet Robert Burns put it rather well:
‘There’s nane ever fear’d that the truth should be heard but they whom the truth would indite.’
My thoughts are with the families of Inge Lotz and Fred van der Vyver as they wait for the verdict.
November 7th, 2007 at 1:34 pm
Hoe lank behoort die uitspraak te duur. Sal dit binne ‘n dag gelewer kan word?
November 7th, 2007 at 1:48 pm
Marlenek, ek dink dit sal minstens twee dae duur, maar ek ken verkeerd wees.
November 7th, 2007 at 1:55 pm
Oi! Dis nog lank om te wag!
November 7th, 2007 at 1:57 pm
Pita, Worgrella, Johnm en Jenny, julle verskaf waardevolle inligting oor Fred se psige en oor die verhoudingsdinamika. Dankie daarvoor! Hoekom het Fred in die eerste plek met haar uitgegaan? Het hy fisiek tot haar aangetrokke gevoel? Het hy vorige meisies gehad? En vorige kêrels? Is hy gay of biseksueel?
Dis so jammer dat Inge die slagoffer van iemand anders se siek brein moes wees.
November 7th, 2007 at 2:02 pm
worgrella Says:
November 7th, 2007 at 1:56 pm
Louisn,
Weet jy my vriend, ek is ‘n baie mensliewende mens, en ek hou van mense, maar genoeg is soms net genoeg.!!
Ek hoop en bid dat hier ‘n wonderwerk gaan gebeur en die oplossing vir almal betrokke se wroeging in ‘n triomf sal omskep.
Hierdie saak is nie ‘n gewone saak nie, selfs die Regter het gister te kenne gegee dat dit kompleks is.
Hy het ook gesê dat hy en sy twee assesore deur duisende papierwerk moet deurwerk.
Dit sal ‘n verskriklike onreg aan Inge wees as haar moordenaar nie uiteindellik agter slot en grendel gaan wees nie.
Jy kan seer sekerlik nie bloggers kwalik neem wat in ‘n tweestryd gewikkel is nie.
November 7th, 2007 at 2:15 pm
Mens kan maar net onthou dat so baie moordsake in die verlede al oor omstandigheidsgetuienis gegaan het.Ek wil net nie glo dat geregtigheid nie op die end gaan seëvier nie.
Toe ek voorheen genoem het dat mense begin wonder of Fred nie ‘n psigopaat is nie, was my kop behoorlik gewas hoor.
November 7th, 2007 at 2:22 pm
Antjief, my probleem is net as mense sê Fred IS ‘n psigopaat. Daar is nie daaroor getuig in die hof nie. As Fred skuldig is dan is dit waarskynlik dat hy ‘n psigopaat is. Maar tot dan is dit spekulasie en spek skiet.
November 7th, 2007 at 2:26 pm
Sakkie,
Wat is daar die aand tussen Fred en Inge se Ma gese? Ek bedoel - hulle is altwee Christene? Het hulle saam gebid? Kan jy iets meer vertel oor die aand wat hulle saam was nadat hulle die slegte nuus gehoor het?
Terloops, ek het al in die verlede gesien hoe mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het (veral mans) hul geliefde se lyk wil sien. Was dit ook die geval? Ek weet dit is ‘n baie kras vraag - maar wou of het Fred Inge gesien nadat sy oorlede is?