Inge Lotz Murder: Defence closing (Part 2)

Fred’s alibi has been proved beyond a reasonable doubt, advocate Dup de Bruyn has told the Cape High Court on Wednesday afternoon.

The signal from his cellphone registered near his workplace at all the times that the state claims the murder took place. To suggest that he left it there while driving to Stellenbosch was mere speculation, de Bruyn said.

Further more, he said, the state was unable to produce a single witness to say that Fred had been away from work on the day of the murder. The defence did have a witness in the form of fellow employee Mkhuseli Mbomvu.

“He’s not a friend of the accused. Why would he come here and tell lies?” De Bruyn asked.

Judge Deon van Zyl replied that the states case was not that he had been lying, but rather that he had been confused about the two days.

“But he was not confused that the accused was there on both days, and especially that he was there the whole day on Wednesday,” De Bruyn responded.

de Bruyn continued that there was no way that Fred could have left and then later re-entered the building without it being registered on electronic card or camera surveillance.

The trial continues …

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Inge Lotz Murder: Trial conclusion
  • Inge Lotz Murder: State’s closing (Part 2)
  • Inge Lotz Murder: Closing Arguments
  • 105 Responses to “Inge Lotz Murder: Defence closing (Part 2)”

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 » Show All

    1. 1
      CSI Says:

      Dit is die eerste keer wat ek kommentaar lewer, maar lees graag elke dag oor die saak en die blog. Net ‘n paar dinge voor ek begin. Ek werk by Ou Mutual in Pinelands. Ek ken glad nie vir Fred nie (het hom wel ‘n paar keer by Mutual gesien verlede jaar).

      1. Elke persoon het ‘n “password” om in te log by hulle rekenaar. Enigiemand wat jou password ken kan in-log (die reels van Mutual se dat jy wel ‘n waarskuwing kan kry as jy jou password vir ander bekend stel.

      2. Jy kan iemand anders se “access card” neem om in en uit die gebou te gaan. Ook nie wettig volgens die reels nie, maar wel moontlik. Die sekuriteit kyk nie altyd op die rekenaar skerm of dit jy is of nie, veral gedurende etenstyd wanneer daar ‘n klomp mense deur die “turnstiles” gaan nie.

      My vraag: Dit was gestel dat Marius ook die dag by Mutual was, hoe laat was hy in en uit die gebou? Wat van die ander mense in sy departement. Wys hulle access cards dat hulle uit die gebou gegaan het tydens hulle werk sessie (iemand anders het dalk hulle kaart van hulle bank afgevat).

      Ek se nie Fred is skudig nie, net dat daar well foute en ander moontlikhede is as dit kom by sy alibi van by die werk wees.

    2. 2
      marlenek Says:

      CSI, ek het dieselfde dinge gewonder oor die ander mense in sy afdeling se bewegings die dag.

    3. 3
      Vaalseun Says:

      wie het nounet my geantwoord oor die wiskunde graad nou weer?

    4. 4
      katarina Says:

      Deon Burger is terug!!!

    5. 5
      antjief Says:

      Weet iemand wat nou gaan gebeur, is die slotbetoë klaar gelewer?

    6. 6
      dee Says:

      Dit begin inderdaad lyk asof hierdie saak nooit ten volle opgelos gaan word nie. Ek voel inderdaad baie jammer vir Inge se ouers wat as dit die geval is nie regtig closure sal kry nie. En ook Fred se ouers - jou kind bly jou kind! Daar is nog soveel onbeantwoorde vrae……..

    7. 7
      marlenek Says:

      Katarina, he has left the building!

    8. 8
      Brolloks Says:

      J.C.

      ek kan darem seker ‘n link hier pos (jammer oor my spoeg en plakke)? Elkgeval ek sien op die web dat die saak uitgestel is tot die 6de Nov wanneer die Staat NOG IETS op die tafel wil sit! Wonder of dit die Drek Veldman kinkel gaan wees…..

      http://www.mg.co.za/articlepage.aspx?area=/breaking_news/breaking_news__national/&articleid=323708&referrer=RSS

    9. 9
      seeman Says:

      CSI

      Geldige punte.

      Implikasie daarvan is dat hy hulp moes gehad het van iemand wat binne OM werk. Na alles, staan die persoon steeds getrou by hom.

      Selfs al het hy so uitgesluip, vra ek weer: wat van die risiko om gesien te word deur ander wernemers waar jy die gebou verlaat en weer terug keer, en tweedens, wat as iemand in die werksessie jou mis, byvoorbeeld omdat hulle ‘n vraag aan jou wou stel.

      Sal enige persoon daardie risiko vat.

      Ek dink ook die verdediging het wel probeer aandui dat hy juis nie iemand anders se kaart kon neem nie.

    10. 10
      Vaalseun Says:

      katarina,

      O ja. Dit was jy wat gepraat het van die wiskunde graad. My vrou is dr dr prof in wiskunde en kan nie dit doen nie. Hulle doen so kleiiiin bietjie elektriesiteit in die eerste jaar en dit is dit. Ek dink ook dit is ‘n vrou se reg om dit aan haar “ander helfte” oor te laat.

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 » Show All

    Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42