Inge Lotz Murder: State’s closing (Part 2)
Prosecutor Carine Teunissen began her second delivery of closing arguments in the trial of Fred Van der Vyver.
She began by speculating that the argument between Fred and Inge was probably a lot more serious than Fred made out on the stand. She said that this is backed up by the testimony of the ‘hell of a fight’ and the long letter, which in her opinion was not a love letter.
“It fits better with the unhappy partner in a relationship who had tried to placate the other and save what could be saved,” she said.
She went on to say that Fred had made a deliberate attempt to conceal the letter in the beginning of the investigation and had also not mentioned to anyone that Inge had been crying that morning.
Carine Teunissen argued that Fred, who initially chose not to testify and then took the stand only after his advocate had started delivering his closing argument, had contradicted himself in his testimony. He also adjusted his testimony to fit the facts and was deliberately vague on some aspects.
She ended off by saying that he was an unsatisfactory witness.
The trial continues …
Related Posts:


October 31st, 2007 at 1:24 pm
Dankie J.S.
Gaan die verdediging ook vandag hulle “closing arguments” doen?
October 31st, 2007 at 1:28 pm
I really don’t know but I assume they will probably do it tomorrow.
October 31st, 2007 at 1:29 pm
Dankie J.S.
Om terug te kom by feitelike dinge, kan enigiemand vir ons vertel of daar ooit geloer is na die meubel winkel se kasregister rekords. Dit moet mos ‘n rekord hê van daardie dag se transaksies! Die man sê self dit was ‘n stil dag en sekerlik moet mens kan aflei watter transaksie was vir ‘n kombuiskas? Die goed hou mos rekord van die datum en tyd ook?
October 31st, 2007 at 1:30 pm
…verder waar is die man wie se kas dit is? Hoe laat het hy sy kas gekry?
October 31st, 2007 at 1:32 pm
J.S
Kan jy die laaste 20 inskrywings van die vorige blad oor trek. Ek dink daar word nog aandagtig aan hulle gelees en op reageer.
October 31st, 2007 at 1:40 pm
Brolloks,
hy en Marius het die kassie om 19:19 afgegee.
October 31st, 2007 at 1:46 pm
Gebed om die waarheid
Inge Lotz se moord het
soos ’n druppel kwik wat val,
ons met duisend stukkies nagelaat
Elkeen is ’n repie siel wat spoorsny
en op al die plekke waar sy
eenmaal was vertoef
So soek ons Heer
die waarheid en genade
hier, waar u winde oor
’n duister landskap waai
en stukkies van die
groter legkaart op
’n hoop vergader
Sy speel nou
in God se simfonie
en kyk vergewend af
Gee Heer, dat ons as mense met verskille
in ‘n land wat bloei, soos in Opperman se groot gedig,
die waarheid gou sal vind en
“ewig U sonlig (sal) vang en na mekaar toe spieël“
October 31st, 2007 at 1:51 pm
Baie dankie luisN
die Woord verklaar waar 2 of meer saamstem, dit sal so gebeur. Ek stem saam met jou!!.
Terloops, ek het ‘n post of wat aan jou gerig op die vorige blad.
October 31st, 2007 at 2:11 pm
Thanks Vaalseun,
Ek het hulle gelees. Jy het by ‘n vorige inskrywing gesuggereer dat taal nie (iets soos) “jou grootste” gawe is nie. Bog!! Jy het beslis baie talent en veral baie sluimerende metafore in jou, maar laat ek hier stop. Netnou ontspring die toorn weer en word ons as flegmatiese vlegters getag.
October 31st, 2007 at 2:22 pm
Luoisn
Voortreflik
Brolloks
Dit is baie belangrike. Kan iemand help. Dit moet mos baie probleme en vrae kan oplos.