Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 6 - State concludes questioning

Fred van der Vyver’s mother wept in court yesterday at the conclusion of the lengthy trial. She breathed a visible sigh of relief as the court emptied at the end of the proceedings.

Carien has attended most of the court appearances with her husband Louis, which began more than a year ago. On Wednesday she stood at the back of the court with tears in her eyes, taking in deep breaths until she was comforted by a family friend.

Prosecutor Carine Theunissen had concluded the questioning in just over an hour, after asking for an early adjournment on Tuesday afternoon.

The case has now been postponed to 31 October. There will be a fresh round of closing arguments before Judge van Zyl.

<%DIGG%>
Share This

Related Posts:

  • Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 5 - “I did not expect her to be perfect”
  • Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 3 - State cross-examination
  • Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 4 - “Wimpie…does not make sense”
  • 504 Responses to “Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 6 - State concludes questioning”

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 1151 » Show All

    1. 1
      sandrab Says:

      Darem sooooo jammer al die “miljoene rande” wat die VdVyfers aan onder andere oorsese getuies spandeer het,
      is nie eerder aangewend om byvoorbeeld hope privaat speuders te huur om die MOORDENAAR op te spoor nie.

      ??………!!…….??

    2. 2
      James Hayes Says:

      sandrab,
      Dit is bitter moeilik vir ‘n privaat speurder om dieselfde te verrig as die SAP. Die rede daarvoor is gewoon dat hulle nie dieselfde regte en magte het ten opsigte van ondervraging, visintering, en toegang tot die oorspronklike leidrade en getuienis wat ingesamel is nie.

      En die gevolg is partymaal die volgende wanneer van die privaat speurders se dienste gebruik gemaak word:
      http://www.iol.co.za - vandag se berig:
      “Du Toit was allegedly contracted by a private investigating firm to tap the phone of Chaaban during floor-crossing.
      The head of George Fivaz & Associates in the Southern Cape, Neil van Heerden, said Du Toit was contracted by the company from June this year until the end of September, the report said.
      Van Heerden said Du Toit was contracted to listen to tape recordings of a number of councillors in the unicity.
      Fivaz denied that his company was involved in the wire-tapping of Cape Town councillors. He said his company analysed and transcribed tape recordings received from the city council.
      However, in a document in the SABC’s possession dated October 23, the company said Du Toit had done nothing wrong.
      It accused the police of abusing their powers and said Du Toit’s arrest was politically motivated, the broadcaster reported.

    3. 3
      James Hayes Says:

      En ‘n ander gevolg as van privaat speurders gebruik gemaak word is dat jy die gereg kan dwarsboom. Ek vermoed sulke suggesties is reeds gemaak in die hof.

    4. 4
      antjief Says:

      Reg aan die begin van die ondersoek het van Heerden gesê dat Fred nie ‘n verdagte is nie. Dit pla my nog die heeltyd dat hulle onttrek het.

    5. 5
      sakkie Says:

      Nee, domseun en siekman, ek is nie ‘n skinderbek nie. Ek wil weet van sy humeur en homoseksualiteit, aangesien dit moontlik met die saak verband hou. Puzzle, ek wag in afwagting om van jou te hoor - praat graag oor die gay-kwessie.

    6. 6
      sakkie Says:

      Ek doen ‘n beroep op bloggers om nie op die kinders se kommentaar te reageer nie, tensy hulle sinvolle feite of argumente oor die saak aanbied.

    7. 7
      antjief Says:

      Dankie Sakkie ek stem saam.

    8. 8
      Vaalseun Says:

      Goeie more aan almal
      Kom ons hou dit streng professioneel vandag.
      Ek dink as ‘n mens in ‘n posisie soos Fred sn verkeer, dan probeer mens enige bron om verligting te bewerkstellig. Ek dink ook nie ‘n mens sal privaat speurders aanstel, as jy nie redelik seker is van jou onskuld nie. Die vdv’s het nie vertroue, op hierdie stadium in die polisie nie (hoofsaaklik omdat hulle die verdedigers is).
      Watter kant toe ook hierdie uitspraak sal wees, ek hoop die waarheid kom uit op die een of ander wyse; werklik!

    9. 9
      Puzzled Says:

      Vir diegene wat nuut is en interessante feite oor die saak wil lees, kyk gerus na Sakkie se inskrywing hieronder.
      Die oorspronklike inskrywing verskyn in die artikel Inge Lotz Murder: Fred on the stand: Day 4 - “I never used the hammer” , maar ongelukkig is daar sekere bloggers wat in daardie artikel nonsens skryf en daarop uit is om mekaar verkeerd op te vryf.
      So om daardie onsmaaklikhede mis te loop, lees die inskrywing eerder hier:
      *****
      sakkie Says:
      October 25th, 2007 at 11:56 am
      Ek wil net weer klem lê op die feit dat Fred sê hy het die kort briefie eers die volgende dag gekry. Hy het dit vroeër, toe dit nog donker was, gegee. En nou sê hy dis ‘n fout in sy verklaring!
      Oor die kleredrag: Fred het in ‘n swart broek en blou hemp voor die superintendent gesit. Dit is so gedokumenteer en hy het geteken dis die klere wat hy aangehad het. Op Old Mutual-videomateriaal is dit egter beige broek en wit hemp. Weereens sê fred hy het nie die kleur-fout in die verklaring raakgesien nie.
      Marius en mev. Lotz getuig dat Fred in sy bakkie voor die Lotz-woning gesit en wag het. Hy bel sy ouers twee keer uit die bakkie om te sê iets verskrikliks het met Inge gebeur - VOOR hy met Marius gepraat het.
      Toe die staat Toefy wou laat getuig, vlug sy oorsee en is onopspoorbaar. Sy was in die hof toe Mbomvu getuig het en kon dus nie daarna as getuie opgeroep word nie. Trollip getuig hy het Toefy aangeraai om regshulp te kry - hy het bewyse gehad dat sy leuens vertel. Ook haar houding het Trollip nie aangestaan nie.
      Twee polisiemanne het getuig Fred het aan hulle gesê hy het daai aand by Khayamandi net voor die spoedlokval omgedraai toe hy die oproep van Marius kry. maar hy was eintlik al die tyd in Welgemoed.
      Volgens Fred lieg Marius, Wimpie, mev. Lotz, die polisiemanne, almal.
      Oor die hamer: Maritz, forensiese en balistiese kenner, het getuig daai “hamertjie” van Fred pas 100% op Inge se wonde.
      Moenie die butterfly-bloedmerk van die hamer in die handdoek vergeet nie. Kock het dit getuig.
      Die hamer het manlike DNA gehad - maar Fred sê hy het nog nooit die hamer gebruik nie.
      Hoekom GEEN vingerafdrukke van enigiemand op die hamer nie?
      Oor die gewaste skoene sonder veters: Fred sê die veters is gebruik om rugbysokkies op te hou. haha - wie doen dit nog in vandag se tyd? En Fred het mos gesê die veters is op Queenstown, en toe is dit binne die skoen!
      En hoekom het Fred se tekkie met fabrieksfout presies in bloedmerk gepas?
      Ian Myburgh getuig van al die klere wat in Fred se sportsak was. Fred sê hy het sy ou vuil klere in die sak gehou.Ag nee wat, so ‘n netjiese man wat nie eers sy ou vuil klere uitgooi nie!
      Op ‘n ander noot - Marius se gedrag:
      Fred was op pad na Inge met klomp klere (en die ou vuiles) om daar te gaan oorbly. Marius bel Pretorius om te gaan kyk wat aangaan en steek ‘n stokkie hiervoor. Hoekom? Pretorius is getroud, dis 22:20, Pretorius ken nie inge of fred nie, fred is al weg om sleutel by mev. lotz te gaan haal. Marius keer dit - hoekom? Hy sê Fred “moet omdraai”, fred “luister” en wag buite voor die lotz-woning. Het Fred en marius alles so beplan dat iemand anders op die lyk moet afkom?
      Waarom het marius die aand voor inge se dood 40 minute lank met haar oor die foon gepraat? Hulle het nie eintlik meer kontak gehad nie. Hy het fred en inge se verhouding afgekeur. Hy spreek ‘n curse oor hulle uit - baie Middeleeus.
      Op die moorddag het Marius ‘n vergadering by old Mutual. Hoe laat het dit klaargemaak? Hoe laat, wys sy kaart, is hy daar weg? Waarom neem hy so lank om ‘n verklaring by die polisie af te lê?
      Wie was saam met fred toe die kassie gekoop is?
      Laaste ding: fred praat laat op moordmiddag lank op foon met ene bennie. Maar Fred kan nie onthou waaroor nie. En bennie wil nie getuig nie. Hoekom nie?

    10. 10
      Vaalseun Says:

      Sakkie, more aan jou ook.
      Ek het die stuk gelees wat puzzle geplaas het. Ek sien die punte wat jy maak en dit lyk of daar gewig in is. Gestel Fred is onskuldig; ek wonder of hulle nie moontlik leuens gefabriseer het om totale onskuld te probeer bewys nie en dit nou terugvuur nie. As daar nou erken word dat iets ‘n leuen was, plaas hy homself in so ‘n ongelooflik swak lig.

    Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 1151 » Show All


    Close
    E-mail It
    Socialized through Gregarious 42