Oom Louis se Blou Bull Huis

Powered by Gregarious (42)
Share This
Related Posts:

Posted January 31st, 2006 by J.S. in General | Trackback
Related Posts:
Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 … 88 » Show All
Pages: [1] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 … 88 » Show All
You must be logged in to post a comment.
You must be a registered user to participate in this chat
Copyright © 2008 Blog South Africa
The Crocodile Hunter Tribute Theme modified Sunflower Theme by Retzwerx. ituloy angisulong Seoph
January 31st, 2008 at 8:22 am
Click on the links above to view the old comments!
January 31st, 2008 at 8:37 am
Thanks JS
Your a bright star!!
January 31st, 2008 at 8:45 am
More
Marlene, ek is altyd laat vir die speelskool met my kind, die juffrouens sê nou maar ek mag haar in haar pajamas bring, hulle sal haar aantrek. By @Home is groot hart drukkers, dit sal tjoef tjaf wees dan het jy n toebroodjie omskep in n groot hart.
Wat beplan julle almal vir Valentine’s ? Ek het eenkeer by die werk kaartjies vir al die vaal mannetjies gekoop en onder hulle kantoordeure ingesteek. Daar was sulke sleazy boodskappe op soos “Jy doen dit vir my”, “Jy maak my mal”, “Kom ons loop saam weg”, ens. Hulle het omtrent geskitter daai Valentynsdag hie hie. Dit was net n bietjie welsyn van my kant af die arme goed. Hulle het natuurlik nie geweet dit was ek nie. Hopelik nie !
January 31st, 2008 at 8:51 am
Louis
in in Valentynskaartjie aan jou sal ek skryf :
“Jou slang maak my bang”
January 31st, 2008 at 8:53 am
Vaalseun vir jou sal ek skryf :
“Kitaarman laat ek nou snaar pluk”
January 31st, 2008 at 8:58 am
RC3,
Maar jy is oorspronklik vandag. Jy bedoel seker “jou” en nie “nou” nie. Nou sal maar lol juffie.
January 31st, 2008 at 9:00 am
En dan is ek nog fynbesnaard ook nog. Versigtig wees!
January 31st, 2008 at 9:00 am
o aarde ja dis “jou”
January 31st, 2008 at 9:00 am
RC3,
Op jou valentynkaartjie sal ek skryf as ek ‘n man is:
Breindood is jy nie.
Kontoerbelyndheid het ratsheid laat sneuwel.
Spitsvondigheid het ‘n nuwe dimensie aangeneem.
Hart van goud, is jou behoud.
Terg is jou erfreg.
Idees laat vireers ‘n bees vrees.
Moenies is vir jou taboe
Argwaan is vergete
Jy veg verbete!!!
January 31st, 2008 at 9:01 am
Vaalseun
“Ek speel jou soos n klassieke kitaar ”
Hoe’s daai een ….hy het mos baie snare